Reload is a monthly magazine with a refreshing balance of property advertising, dining out, living and general adverts complimented by advertorials, interesting editorials and wonderful photographs.

Reload is a free printed magazine that caters for all ages groups. The editorials cover a range of subjects like local tourism, local celebrities, music, movies, travel, In His Word, woman's section, dining and entertainment, sport, around the world armchair travel and students viewpoints.

 


Die Alzheimers SA – Noordwes Span

"Beste Reload Span,
Namens almal by Alzheimer NW wil ons u graag bedank vir u goedhartige borgskap van ons Gholfdag gehou op 9 April 2011 te Parys Golf & Country Estate. Dit het regtig gehelp om die dag ‘n groot sukses te maak.
Ons het ‘n aansienlike bedrag ingevorder wat gebruik sal word vir die opvoeding en ondersteuning van ons gemeenskap ten opsigte van hierdie belangrike saak. U stel ons in staat om nie net die Alzheimer pasiënte, maar ook hul versorgers te ondersteun en noodsaaklike inligting te verskaf.
U betrokkenheid by die dag word baie waardeer en ons wens u voorspoed toe vir die toekoms.
Baie dankie, weereens vir u borgskap. Ons belowe om u op hoogte te hou van ons vooruitgang en hoop dat ons in die toekoms weer aan u deur mag klop vir hulp."

Dr. Hilda Kleÿnhans


Marani Emu Products

"Baie dankie aan die Reload North West span. Deur hulle is my webwerf verbeter, word die webwerf deur ‘n nuwe “host” hanteer en is daar al 2 advertensies rondom emoe-olie aan talle lesers deurgegee. Baie dankie vir al jul moeite en vriendelikheid."

Annie Ernst - 0827534821 | www.marani.co.za


Enchanted

"As daar een ding is wat die meeste mense in ons land deesdae oor kla, is dit die diens wat gelewer word. Reload is waarlik n span wat goeie diens lewer, altyd hul klient se belange eerste stel, en jy wag verseker nie weke vir jou goed nie! Hulle pryse is by verre die beste en ek 'stick' net by hulle met my advertensies. Ek het baie goeie terug voering gekry nadat ek by hul geadverteer het. Ek is die eienaar van ENCHANTED (HORSE AND CARRIAGE SERVICES). Na my laaste advertensie, is ek so geseend, dat ek nog net n paar dae oop het vir troues in die jaar!! Hulle is altyd vriendelik en altyd beskikbaar indien jy hul nodig het!! Choose them and you wont go wrong!!!"

Enchanted

Wegbreek Naweek Wenner

Hi
Wil net sê: baie baie dankie vir n asemrowende wegbreek naweek by Delize gaste huis! Dit was n Wow ondervinding! Sal nie mind om weer so n wegbreek kans te wen nie :-D Nog maals baie dankie!